DIE Nelson Mandela Universiteit in die Oos-Kaap treur oor die verlies van ’n student nadat ’n taxi in ’n groep studente gery het. Behalwe die een student wat in die voorval gesterf het, is verskeie ...
VERLEDE week het Gino Cupido die rugby­wêreld in vervoering gehad met sy asemrowende vaart en sidesteps op pad na sy vier ...
DIE lyk van ’n onbekende man is Vrydagoggend onder ’n brug in Baakensvallei, naby die Tramways-gebou in Gqeberha ontdek. Speurders verbonde aan die Humewood-polisiestasie het omstreeks 07:15 die lyk ...
Die departement van minerale en petroleumbronne het Dinsdag die prysaanpassings vir April aangekondig. Dit is die eerste ...
COPS in Gqeberha is op soek na twee gewapende verdagtes wat glo Maandag ’n taxibestuurder in die stad doodgeskiet het.
DIE polisie in Gqeberha het ’n geregtelike doodsondersoek geopen nadat die liggaam van ’n man wat in die North End Lake ...
DIE hooggeregshof in Gqeberha het vandag uitspraak gelewer in die saak van verkragting en mensehandel saak van pastor Timothy ...
DIE moontlikheid dat die polisie ’n sleutel verdagte in die Joshlin Smith-verdwyning saak misgekyk het, het Woensdag onder ...
DIE Oudtshoorn-polisie het ’n verdagte voertuig agterna gesit wat gelei tot die konfiskering van dwelms met ’n geskatte ...
Die polisiebestuur het die hoof van sy eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe gestuur om toesig te ...
DIE polisie in George soek steeds na die 15-jarige Mikyla Bezuidenhout, wie sedert 14 Maart vermis word. Mikyla se ma, Marina ...
Boeta en Kelly is op 4 Maart by die Hoedjiesbaai-hotel in Saldanha gearresteer en na die polisie se kwartiere genaamd die ‘Seaboarder’ geneem, het die hof gehoor. Die polisie se FCS-eenheid is ook by ...