Toe Flip van der Merwe onlangs 148,9 kg op die skaal sien flikker, het dié voormalige Springbok-slot besef hy is ’n ...
Luister hier, boekwurms! 'Duiwelsroos' deur Leon van Nierop is die luisterboek vir Februarie, eksklusief vir intekenare. Hierdie luisterplesier is 'n heerlike "whodunnit" in die trant van Agatha ...
Pres. Cyril Ramaphosa en die DA-leier, John Steenhuisen, het die afgelope week oor middagete onderneem om nouer saam te werk om te keer dat tweespalt in die regering van nasionale eenheid in die openb ...
In plaaslike rugbykringe is die groot vraag hier vroeg in die jaar: Gaan ’n private belegger nou wel ’n aandeel in die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) en die nasionale span bekom?
Die dodetal van die mediese noodvliegtuig wat in Amerika neergestort het, het tot sewe gestyg en die getal beseerdes tot 19.
Die naweek se beurtkrag, waarvoor dr. Kgosientsho Ramokgopa, minister van elektrisiteit en energie, die land om verskoning ...
Saidy Brown was nog besig om haar plek in die lewe te vind toe sy op 14-jarige ouderdom die skoknuus gekry het dat sy ...
Die Vryheidsfront Plus (VF+) het die parlementêre portefeuljekomitee oor hoër onderwys gevra om ondersoek in te stel na die ...
Net meer as twee maande ná haar afsterwe sal die aktrise Michelle Botes aan die einde van vandeesmaand op ons skerms wees in ...
Jannik Sinner het in die Australiese Ope ’n groot tree nader aan wêreld-oorheersing gegee, maar die swaard van Lausanne hang ...
’n Egpaar van Bellville gaan dié week hof toe om ’n uitsettingsbevel te kry teen Nama-koninklikes weens agterstallige huur ...
Die presidensiële straler van die lugmag, Inkwazi, staan in onbruik, maar nie omdat daar meganies iets fout is nie.