News
Die adjunk-minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sê die departement vorder met planne vir die skepping van die kantoor van die Ingenieur-Generaal van Suid-Afrika. Zikalala het ...
Die EFF het, soos die DA, ook bykomende hofstukke in die hooggeregshof In Kaapstad ingedien om die parlement te dwing om die 2025-begrotingsproses te verwerp. Die EFF sê Suid-Afrika het nie ‘n wettige ...
** Die adjunk-minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sê die departement vorder met planne vir die skepping van die kantoor van die Ingenieur-Generaal van Suid-Afrika. Zikalala ...
Kardinaal Giovanni Battista Re* sê Pous Franciskus het die laaste paar jaar baie oorloë gesien en deurlopend om vrede gepleit. Die kardinaal het op die Pous se begrafnisdiens in Rome gesê die Pous het ...
Baie gelowiges is in Hongkong byeen om hulde te bring aan Pous Franciskus wat vandag in Rome begrawe word. Die gelowiges het ‘n boek van herinnering vir hom onderteken. Hongkong het ‘n Katolieke ...
Eskom het Fase Twee beurtkrag om middernag opgeskort. Die kragverskaffer sê dit is omdat sowat 2-duisend en 15 megawat opwekkingskapasiteit herstel is en dat die vraag na krag na verwagting sal afneem ...
Die Kantoor vir Beroepsgesondheid en -veiligheid sê hy sal inspekteurs na die Tembisa-hospitaal aan die Gautengse Oos-Rand ontplooi om die oorsaak van die brande te ondersoek wat onlangs in die ...
Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram sê sy voedselvoorraad in Gaza is uitgeput, te wyte aan die volgehoue sluiting van deurgange na die enklawe. Die organisasie sê Israel verhinder reeds vir ...
Die Inkomstediens het diensverskaffers en handelaars wat reeds hulle stelsels verander het om ‘n hoër belasting op toegevoegde waarde te hef, aangemoedig om teen 15 Mei hulle stelsels terug te ...
Die N3-tolkonsessie waarsku motoriste om uiters versigtig te wees op die roete na en van KwaZulu-Natal die langnaweek te midde van gure weer wat verwag word. Die konsessie se woordvoerder, Thania ...
Tanzanië het ‘n verbod ingestel op die invoer van landbouprodukte uit Malawi en Suid-Afrika. Die land sê dit is in reaksie op soortgelyke handelsvoorwaardes wat die twee lande op Tanzaniese produkte ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results